Gebiedsbestuur Oorde Staatmakers Jaarprogram Kampe Terreine Fotos Hou Koers KomiteesOmsendbriewe Ander skakels Terugvoer

Natal Voortrekkers


Umgeni kampterrein
in Natal :


Umgeni kampterrein is in Durban geleë, naby die Virginia lughawe.

Die terrein was destyds 'n vlootbasis gewees, maar word vandag deur die Voortrekkers gebruik en bemark. Die kampterrein is binne stapafstand van die strand, wat dit ideaal maak vir kampe waarop kentekens aangebied word in die lyn van strandvernuf en seekunde.

Kliek op die fotos om die groot weergawe daarvan te sien:

Die terrein het twee laphas wat voorheen die magasyne was, maar wat nou ideaal is vir 'n lekker kuier-aksie. Die area kan met gemak 50 mense en meer vat. (Foto: 70Kb)

Braaiplek in die een lapha

Hierdie is die aansig van onder af wat die toring en een van die laphas wys. (Foto: (56 Kb)
Aansig van onder: toring en lapha

Hierdie is 'n panorama-foto wat die bomskuiling (stoorkamer), kombuis, see-uitsig en agterkant van een van die twee laphas wys. (Foto: 166 Kb)
Panorama: bomskuiling, kombuis, uitsig, lapha

 

 

Webblad geskep deur Jaco Nel. Enige probleme met hierdie blad moet gestuur word aan die Webmeester. Kopiereg© 2000, Die Voortrekkers van Natal. Alle regte voorbehou.