Gebiedsbestuur Oorde Staatmakers Jaarprogram Kampe Terreine Fotos Hou Koers KomiteesOmsendbriewe Ander skakels Terugvoer

Natal Voortrekkers


Zaay Lager kampterrein
in Natal :


Zaay Lager is die ou Voortrekkerplaas in die Estcourt distrik.

Die terrein is ongeveer 5 km buite die dorpie Estcourt, omring deur pragtige heuwels, berge en grasvlaktes. Die terrein het 'n groot gebou, met 'n ten volle toegeruste kombuis, slaapkwartiere vanuit die kombuis, twee kantore en 'n stoorkamer. Die res van die gebou kan omtrent 200 mense met gemak akkomodeer.

Ook is daar vier aparte ablusieblokke op die terrein, vir seuns, dogters en mans/dames. Kliek op die fotos vir 'n groter weergawe van die fotos:

'n Panorama van die omgewing rondom die kampterrein. Die kampterrein is die geboue sigbaar aan die regterkant van die foto. (Foto: 106 Kb)
Zaay Lager panorama

Die hoof gebou op Zaay Lager. (Foto: 84 Kb)
Zaay Lager se saal


Webblad geskep deur Jaco Nel. Enige probleme met hierdie blad moet gestuur word aan die Webmeester. Kopiereg© 2000, Die Voortrekkers van Natal. Alle regte voorbehou.